Kalk aanpaksels op geyers kos geld

Wanneer kalk neerslae saampak op die element van elektriese geysers, veroorsaak it dat die hitte geleidngs vermoe verswak en dus sal die element meer krag gebruik om die water te verwarm.

Kalk aanpaksel verswak die vermoe van die element om hitte te gelei,en dit veroorsaak op sy beurt weer dat basie meer elektriese tyd gebruik word om die geyser te verhit elke keer wanneer dit moet verhit.

Onnodig om te beklemtoon dat met die huidege drastiese verhogings in eskom tariewe kan onnodige kalk aanpaksels om geyser elemente baie groot onnodige finansiele impak he op enige huis eienaar se elektrisiteits begroting per maand.